♫musicjinni

Bernice West - O Kind

video thumbnail
Luister na 'O Kind' hier: https://BerniceWest.lnk.to/NetGeleen

Volg my:

Facebook: https://www.facebook.com/Bernicewestmusic
Instagram: https://www.instagram.com/bernicewest_/

Lirieke:

O kind, is daar iets wat jy wil sê?
Ek hoor die wolke praat weer stories oor al jou kleure
bou jy weer huisies by die bure
gooi jy klippies teen die mure
Skop vas, tel jou kop op as jy praat

O kind, ek het opgemors, maar ek kla nie
Trap jy spore van jou eie
moenie huiwer om te vra nie
Want dis nie geld wat jou siel gaan red nie
Ook nie geld wat geluk gaan koop nie
As jy jou hart laat klop stop die dinge wat jou pla
Trek los, luister hardop na goeie raad

O kind, o kind
Sal jy jou laaste asem spaar
Dat ek my raad aan jou kan openbaar
Hou jou naaste aan jou sy
Luister na wysheid wat jy kry
Geniet die nou
Laat jou hart op God vertrou

O kind, stof jou rakke af
moenie kla nie
Gooi jou beddings nat met die trane wat jy versamel
Gooi jou drome in ‘n tas
en trek die skoen aan wat jou pas
vertrek op die ritme van jou hart
Trek los, luister hardop na goeie raad

O kind, o kind
Sal jy jou laaste asem spaar
Dat ek my raad aan jou kan openbaar
Hou jou naaste aan jou sy
Luister na wysheid wat jy kry
Geniet die nou
Laat jou hart op God vertrou

O kind, na na na
O kind, na na na
O kind, O kind sal jy jou laaste asem spaar

O kind, daar’s genade jy hoef nie te vrees nie
Pas jou hart net op
Gun jouself genot
moenie kneus nie
Kyk uit, want ek hou jou fyn dop

#BerniceWest #NetGeleen #OKind

Music video by Bernice West performing O Kind. © 2021 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd

http://vevo.ly/usRUlT

Bernice West - O Kind

Bernice West - Lyfie

Bernice West - Net Dans

Bernice West - Hy Jy Jy

Bernice West - Kom Binne

Bernice West - As Hy Weer Kom

Bernice West - Die Hart

Bernice West - Jona

Bernice West - Hemel Op Aarde

Bernice West - Nie Jou X Nie

Bernice West - Sonop-Blom

Bernice West, Ilán van Staden - Soen My Op My Mond (Uit Die Gelofte Musiekblyspel)

O Kind (Akoestiese Weergawe)

Ingeperk

Spoorlose Stasies

Chrome Clouded

Beset

Ons Is Familie

Bernice West - Lyfie (Tizel Remix)

Dink Aan Jou

Net Geleen

Sinkertjie

Franja du Plessis - Gee My ‘n Boerseun

Die Piesangskille - Lyntjie

Bernice West - Beset (Tizel Remix)

Rooksein - Kyk Na My Hart (Official Music Video)

Rooksein - Damlelielief

FATMAN, Lianie May - Ditjies & Datjies

Die Piesangskille - Inge 2 (Visualizer)

Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel

Disclaimer DMCA